Hugo Claus

Hugo Claus (1986)

Hugo Maurice Julien Claus (Nederlands:ˈɦyɣoː ˈklʌu̯s; 5 April 192919 Maart 2008) was 'n toonaangewende Vlaamse skrywer wat onder sy eie naam gepubliseer het sowel as onder verskeie skuilname. Claus se literêre bydrae deurkruis die genres van drama, die roman, en ook poësie. Hy het ook 'n beduidende erfenis gelaat as 'n skilder en rolprentregisseur. Hy het meestal in Nederlands geskryf. Sy dood by wyse van eutanasie, welke wettig is in België , het tot aansienlike konsternasie gelei.


Developed by StudentB